Monthly Archives: Januarie 2020

Foundational Themes in Genesis – Study 73

Theme: Faith (Part 21- The tradition of concubines in Scripture and its spiritual application in our lives) (Key Verses: Gen 25:1-11) Abraham is revealed to us in the scriptures as one of the main examples of what the faith of … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Gelowiges teenoor die ware dissipels van Jesus

Jesus maak ‘n belangrike onderskeid tussen “baie wat in Hom glo”, en hulle wie in Sy Woord bly (Hy noem diesulkes “waarlik My dissipels”): Joh 8:30-32 Terwyl Hy hierdie dinge spreek, het baie in Hom geglo. 31 En Jesus sê … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 72

Theme: Faith (Part 20 – Father draws all in Adam to be in Christ at the appointed time) (Key Verses: Gen 24:62-67; 1Cor 15:22-28) The book of Genesis reveals mankind’s biggest needs which consume our whole earthly life from beginning … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die subtiele gees van waarsêery

Inleiding: As ‘n mens hoor van waarsêers, dan dink ons onwillekeurig aan ‘n persoon wat sit met ‘n kristalbal, of iemand wat handpalms lees, of iemand wat d.m.v. sterrewiggelary opereer, en dies meer. Hierdie persone gee dan aan goedgelowiges die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 71

Theme: Faith (Part 19 – Resting in God’s provisions and directions to bring us to the church in Christ (Key Verses: Gen 24:29-61) The wedding supper of the bridegroom, Jesus Christ, and all the preparations the Father is making for … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Wat gebeur met ons geliefde diere na die dood?

Die dood is sekerlik die mees traumatiese ervaring wat vlees kan beleef. Ons natuurlike denke wil nie eens dink daaraan nie en tog is dood inherent aan ons almal. Ons leef daarmee saam, maar dit bly ‘n vreesaanjaende gedagte en … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 70

Theme: Faith (Part 18 – The things which are impossible with men are possible with God.) (Key verses: Gen 24:11-28) In Genesis chapter 24 we see the longest chapter in the book of Genesis which will be divided into four … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die eerste beginsels van die woorde en leer van Christus (Deel 6)

Inleiding: Daar is ses leerstellings van Christus wat die fondasie vorm vir ons groeiproses tot geestelike volwassenheid in Christus. Ons moet intensief streef om die waarhede van Christus te ken te midde van ‘n wêreld waar die leuens die oorhand … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 6 Kommentaar