Monthly Archives: Februarie 2020

Foundational Themes in Genesis – Study 77

Theme: Sonship (Part 4) (Key Verses: Gen 26:1-32) The foundational theme of sonship in Genesis helps us to appreciate and understand the deep spiritual privileges God bestows on those to whom He gives undeservedly this highest honour. Spiritual sonship is … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Jesus se wederkoms (met spesiale verwysings na gedeeltes uit Mattheus 24 en 25, en Lukas 17 en 21)- Deel 3: Die gruwel van die verwoesting

Inleiding: Jesus het dit baie duidelik gemaak dat ons Sy woorde se primêre hooffunksie nie op die aardse vlak (die vleeslike vlak / die letterlike vlak) moet sien nie, maar eerder op die geestelike vlak: Joh 6:63  Dit is die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 76

Theme: Sonship (Part 3) (Key Verses: Gen 25:22-34) Spiritual sonship is a theme in the scriptures which highlights God’s purpose with mankind, which in this life is reserved for those few whom He is conforming to the image of His … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Jesus se wederkoms (met spesiale verwysings na gedeeltes uit Mattheus 24 en 25, en Lukas 17 en 21) – Deel 2: Die einde van die wêreld-eon (die aardse tydperk)

Inleiding: Daar is twee vlakke wat albei hul eie rol speel in die proses om ons te vorm in God se geestelike ewebeeld – die vleeslike (fisiese) vlak en die geestelike vlak. Jesus het dit baie duidelik gemaak dat ons … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 4 Kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 75

Theme: Sonship (Part 2) (Key Verses: Gen 25:19-21) The scriptures call Abraham “the father of us all” and in that Abraham is a type of our heavenly Father who inspires us to seek Him through the faith of Jesus and … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Jesus se wederkoms (met spesiale verwysings na gedeeltes uit Mattheus 24 en 25, en Lukas 17 en 21) – Deel 1: Die tempel

Inleiding: In hierdie studie-reeks kyk ons na die wederkoms van Jesus soos dit beskryf word in Mattheus 24-25, en ook in Lukas 17 en 21. Tien belangrike aspekte word uit hierdie hoofstukke gehaal wat ons help om die wederkoms van … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 3 Kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 74

Theme: Sonship (Part 1) (Key Verses: Gen 25:12-18) As we know, the book of Genesis is named after the Greek word “genesis” which has its Hebrew equivalent in the word “tôledâh” which appears at least 13 times in the book … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Jesus se wederkoms (met spesiale verwysings na gedeeltes uit Mattheus 24 en 25, en Lukas 17 en 21) – Inleiding

Jesus Christus word die Woord van God genoem in die Skrifte, en Hy is “die Eersgeborene van die hele skepping”. In Hom en deur Hom het die Vader alles in hierdie skepping gemaak en tot datum hou alles in Hom … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 7 Kommentaar