Monthly Archives: Augustus 2020

Ons is in die wêreld, maar nie van die wêreld nie!

In die moderne tyd van die internet is daar so baie inligting beskikbaar op die talle sosiale media-platforms dat ons geforseer word om meer selektief op te tree veral ten opsigte van dit was as “nuus” versprei word. Die groot … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 98

Theme: Spiritual glorification (Part 8) (Key Sections from Genesis 41 to Genesis 43) The life of Joseph as described in the book of Genesis is our type of spiritual glorification. It is indeed through much tribulation and being sacrificed on … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die Koning van die eons (eeue)

Die Skrifte is toepasbaar op die letterlike sowel as op die geestelike vlakke, met dien verstande dat die geestelike toepassing die primêre toepassing aan die begin en in die finale analise sal wees. God is gees, en ons leer God … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 97

Theme: Spiritual glorification (Part 7)  (Key Sections from Genesis 41 to Genesis 43) After suffering many trials and tribulations for seventeen years in Egypt, Joseph is given rulership in Egypt under the Pharaoh after Joseph gave him wise counsel concerning … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Jesus het gehoorsaamheid geleer uit wat Hy gely het – ons volg in Sy voetstappe!

Heb 5:7-9 Hy wat in die dae van sy vlees gebede en smekinge met sterk geroep en trane aan Hóm geoffer het wat Hom uit die dood kon red, en ook verhoor is uit die angs—Hy, al was Hy die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 96

Theme: Spiritual glorification (Part 6)  (Key Verses: Gen 41:39-57: Gen 42:1-24) The life of Joseph provides us with a beautiful picture of what the elect of God is to endure to eventually reach their place of rulership over their flesh … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

“Julle het gehoor dat aan die mense van die ou tyd gesê is…maar Ek sê vir julle”: Deel 8 – ‘Replacement Theology’ (Vervangingsleer)…”Hy neem die eerste weg om die tweede te stel…die tyd van herstelling”

Die konsep van “Replacement Theology” (‘n direkte vertaling sal “Vervangingsleer” wees) is ‘n leer wat deur Jesus en alle Nuwe Testamentiese apostels gepredik was. Volgens die leer het God die (vleeslike) uitverkore volk van Israel vervang met Sy (geestelike) uitverkorenes … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 95

Theme: Spiritual glorification (Part 5)  (Key Chapters: Genesis 37 to 41) Within this theme of spiritual glorification, we are confronted with many aspects which God’s elect must endure within the process of being seated together with Christ in rulership over … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar