Monthly Archives: September 2020

Foundational Themes in Genesis – Study 103

Theme: Restitution (Part 2) (Key Verses: Gen 46:28-34; Gen 47:1-26) All things in the scriptures have both a negative and positive application, and that helps us to understand that God is the sovereign Creator of both good and evil and … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die ‘vier lewende wesens’ – die ‘gérubs’ van God (Deel 2)

In die Inleiding tot hierdie studiereeks was die doel vir die gebruik van beeldspraak in die Skrifte beklemtoon. Kyk wat sê Jesus waarom Hy gelykenisse gebruik: Mat 13:10-14  En die dissipels het gekom en vir Hom gesê: Waarom spreek U … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 102

Theme: Restitution (Part 1) (Key Verses: Gen 46:1-30) The book of Genesis provides a beautiful foundation for the whole process through which God will bring all in the first man Adam to spiritual maturity. This all starts off with the … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die ‘vier lewende wesens’ – die ‘gérubs’ van God (Deel 1)

God se waarhede is verborgenhede vir hulle wie deur die “wysheid van die wêreld” gelei word. Kor 2:6-9  Tog spreek ons wysheid onder die volwassenes, maar ‘n wysheid nie van hierdie wêreld, of van hierdie wêreld se heersers, wat vergaan … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 101

Theme: Spiritual glorification (Part 11) Key Verses: Gen 45:1-28 Act 3:19 Repent ye therefore, and be converted, that your sins may be blotted out, when the times of refreshing shall come from the presence of the Lord;Act 3:20 And he … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die ‘vier lewende wesens’ – die ‘gérubs’ van God (Inleiding)

Die Skrifte gebruik simboliese taal (beeldspraak) om dieper geestelike dinge duidelik te maak vir hulle wie dit kan ontvang, terwyl dieselfde simboliese taal die dieper geestelike betekenis vir ander verberg. Spr 1:5-7  laat die wyse luister, dan sal hy insig … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 100

Theme: Spiritual glorification (Part 10)  (Key Verses: Gen 44:14-34; Gen 45:1-8) The theme of spiritual glorification is highlighted for us in the life of Joseph in the book of Genesis. God’s elect are the first to be given spiritual glorification … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘‘n Testament is geldig by sterfgevalle’

Die woord “testament” is afgelei van die Latynse woord “testamentum”. Testament is ‘n woord wat beteken ‘verbond’ of ‘ooreenkoms tussen twee partye’. Hierdie konsepte van verbond of testament is vertaal as “berı̂yth” in Hebreeus en “diathēkē” in Grieks in die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 99

Theme: Spiritual glorification (Part 9) (Key Verses: Gen 44:1-13) In our theme of spiritual glorification as typified in the life of Joseph, the role which money or silver played in the interaction between Joseph and his brothers is very significant. … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar