Monthly Archives: Februarie 2021

Die werkinge van die heilige orde van God: Inleiding

Die geestelike dinge van God is primêr in alles, en uit die geestelike dimensie (die “onsienlike dinge”) het God hierdie huidige tydelike skepping (die “sienlike dinge”) na vore gebring deur Sy Woord, Jesus Christus. Heb 11:3  Deur die geloof verstaan … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die ware nuwe wêreldregering en die ware vaksien!

Die tye waarin ons leef is uitdagend en mens moet mooi loop en sorgvuldig luister om die strikke wat orals is te sien, en te vermy. Die Skrifte sê nie verniet dat diegene wat godvrugtig wil leef in Christus sal vervolg word … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 120

Theme: Death (Part 5)  (Key Verses: Gen 50:22-26) We conclude our discussions on foundational themes in Genesis with the final section of this book where the death of Joseph is detailed. The theme of death is indeed the story of … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

HERE, U deurgrond en ken my!

Daar is ‘n valse leerstelling wat oop en bloot sonder skaamte gepreek en geglo word onder die mensdom van die begin af tot vandag, en dit is dat die mens ‘n “vrye wil” het. Dat die mens ‘n wil het … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 119

Theme: Death (Part 4) (Key Verses: Gen 50:14-21) The theme of death concludes the book of Genesis which brings such important spiritual aspects to the fore. Through the time of mourning, the preparations for the funeral and the burying of … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Jesus verskyn OP en IN en MET “die wolk van getuies”!

Die Here werk in ‘n “klein klompie” mense aan wie Hy ‘n baie spesiale geloof skenk om Sy dieper geestelike werkinge te verstaan. Noag en sy familie was ‘n tipe van die uitverkore gelowiges in Christus wat aan God se … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 118

Theme: Death (Part 3) (Key Verses: Gen 50:4-13) The theme of death concludes the book of Genesis as we read about the deaths of two of its more prominent characters, namely Jacob and Joseph. First we read about the death … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar