Monthly Archives: Maart 2021

Die werkinge van die heilige orde van God: Die een gemeente in Christus (Deel 3)

Alles in hierdie skepping was deur die een God, die Vader, begin en deur die een Here Jesus Christus na vore gebring: 1Kor 8:6  tog is daar vir ons maar een God, die Vader uit wie alles is, en ons tot Hom, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die werkinge van die heilige orde van God: Die een gemeente in Christus (Deel 2)

Die gemeente van Christus (ook Sy liggaam genoem) word gemaan om hul oog gevestig te hou op hul Hoof, Jesus Christus, terwyl hulle ag gee op mekaar. Hierdie gemeente is inderdaad die geestelike wolk van getuies van Jesus! Heb 12:1-2  … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die werkinge van die heilige orde van God: Die een gemeente in Christus (Deel 1)

Die belangrike orde en lynfunksie wat binne die Godheid bestaan, orden alles in hierdie skepping en help ons ook om God se plan en werk binne ons eie lewe te verstaan. Alles wat in hierdie skepping is, het hul begin … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die werkinge van die heilige orde van God: Jesus Christus, die Jehova van die Ou Testament, en die Hoof van die Nuwe Testament Kerk

In die begin het God (die “ĕlôhı̂ym” in Hebreeus) die hemel en die aarde geskep: Gen 1:1  In die begin het God [Hebreeus: ĕlôhı̂ym] die hemel en die aarde geskape. Die woord “ĕlôhı̂ym” is die meervoudsvorm van “ĕlôahh” in die Hebreeuse … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die werkinge van die heilige orde van God: Die Vader

God het in die begin die hemel (die onsigbare dinge van God) en die aarde (die sigbare dinge) geskep. Gen 1:1  In die begin het God die hemel en die aarde geskape. Die Skrifte verklaar dat ons as mens deur … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar