Monthly Archives: Augustus 2021

‘Alles behoort aan julle’ – Die wêreld (Deel 4)

Paulus het die volgende waarhede aan die gemeentelede daar in Korinthe gegee om hulle te help om die groter prent te sien – hoe alles in hierdie aardse lewe ons voorberei vir die lewe in gees wat aan elkeen geskenk … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Alles behoort aan julle’ – Die wêreld (Deel 3)

Inleiding Ons is almal aanvanklik onder die beheer van ons aardse drange en behoeftes, en ons hanteer God se dinge ook op dieselfde manier – volgens ons aardse maatstawe. Ons is net soos die gemeentelede in Korinthe in die tyd … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die Woord is gees…is water…is die bloed

1Jn 5:8 ….daar is drie wat getuig op die aarde: die gees en die water en die bloed, en die drie is eenstemmig. Waarna word verwys as dit noem dat hierdie “drie”,  naamlik “die gees en die water en die bloed”, “eenstemmig” is op die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Alles behoort aan julle’ – Die wêreld (Deel 2)

Inleiding Hierdie hele skepping “is aan die nietigheid onderworpe” van die begin af, soos die Skepper dit dan ook aan tydelikheid blootstel… Rom 8:20 Want die skepping is aan die nietigheid onderworpe nie gewillig nie, maar ter wille van hom … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Alles behoort aan julle’ – Die wêreld (Deel 1)

Die gemeente in Korinthe word algemeen geken as die gemeente wat uitgewys was deur die apostel Paulus in terme van hul onvolwassenhed in die geestelike dinge van God: 1Kor 3:1-4  En ek, broeders, kon met julle nie spreek soos met … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar