Monthly Archives: Desember 2022

‘Die Vader van die geeste…’

God is die Skepper van ALLES, dit sluit in die goed en die kwaad: Jes 45:5-7  Ek is die HERE, en daar is geen ander nie; buiten My is daar geen God nie; Ek omgord jou, hoewel jy My nie … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Baie is geroep, maar min uitverkies’ – Deel 4: Matthéüs 20 verse 1 tot 16

Lees gerus Deel 1 wat ‘n agtergrond tot hierdie studiereeks verskaf. Die sinfrase “baie is geroep, maar min uitverkies” kom in twee gedeeltes in die Nuwe Testament voor, waar Jesus ook twee gelykenisse vertel het, naamlik die gelykenis van die arbeiders in die wingerd in … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Baie is geroep, maar min uitverkies’ – Deel 3: Die Griekse woorde ‘klētos’ en ‘ekletos’

Lees gerus Deel 1 wat ‘n agtergrond tot hierdie studiereeks verskaf. Die frase “baie is geroep, maar min uitverkies” kom in twee gedeeltes in die Nuwe Testament voor, waar Jesus ook twee gelykenisse vertel het, naamlik die gelykenis van die arbeiders in die wingerd in … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Baie is geroep, maar min uitverkies’ – Deel 2(B): Die doel van die gelykenisse van Jesus

Lees gerus Deel 1 wat ‘n agtergrond tot hierdie studiereeks verskaf. Die frase “baie is geroep, maar min uitverkies” kom in twee gedeeltes in die Nuwe Testament voor, waar Jesus ook twee gelykenisse vertel het, naamlik die gelykenis van die arbeiders in die wingerd in … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Baie is geroep, maar min uitverkies’- Deel 2(A): Die hooftema van die gelykenisse van Jesus

Lees gerus Deel 1 wat ‘n agtergrond tot hierdie studiereeks verskaf. Die frase “baie is geroep, maar min uitverkies” kom in twee gedeeltes voor in die Nuwe Testament waar Jesus ook twee gelykenisse vertel het, naamlik die gelykenis van die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar