Monthly Archives: Maart 2023

Diere in die Skrifte en hul geestelike betekenis [Mike Vinson]: Deel 2 – Wolwe

[Hierdie is ‘n vertaling van ‘n reeks studies in Engels deur Mike Vinson getiteld “The Spiritual Significance of Animals In Scriptures” op die webtuiste  http://www.iswasandwilbe.com. Hier is die skakel na die oorspronklike studie: https://www.iswasandwillbe.com/animals_wolves/: (red.): George Larry Groenewald] Inleiding Soos elke woord … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Diere in die Skrifte en hul geestelike betekenis [Mike Vinson]: Deel 1 – Skape

[Hierdie is ‘n vertaling van ‘n reeks studies in Engels deur Mike Vinson getiteld “The Spiritual Significance of Animals In Scriptures” op die webtuiste http://www.iswasandwilbe.com. Hier is die skakel na die oorspronklike studie: https://www.iswasandwillbe.com/animals_sheep/: (red.): George Larry Groenewald] Inleiding – Die ‘Skaap’ en … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Baie is geroep, maar min uitverkies’: Deel 7 – Samevatting

Lees gerus Deel 1 wat ‘n agtergrond tot hierdie studiereeks verskaf. Die sinfrase “baie is geroep, maar min uitverkies” kom in twee gedeeltes in die Nuwe Testament voor, waar Jesus ook twee gelykenisse vertel het, naamlik die gelykenis van die arbeiders in die wingerd in … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Baie is geroep, maar min uitverkies’ – Deel 6(E5): Die uitverkiesing van Josef – die tipe van Christus as die ‘Behouder van alle mense’

Lees gerus Deel 1 wat ‘n agtergrond tot hierdie studiereeks verskaf. Die sinfrase “baie is geroep, maar min uitverkies” kom in twee gedeeltes in die Nuwe Testament voor, waar Jesus ook twee gelykenisse vertel het, naamlik die gelykenis van die arbeiders in die wingerd in … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Baie is geroep, maar min uitverkies’ – Deel 6(E4): Die uitverkiesing van Josef – Hoe Josef die tyd van voorspoed en oorvloed in Egipte bestuur het