Tag Archives: abel

God bepaal ALMAL se voetstappe en ALMAL se besluite

Kain, die eerste geborene van die eerste mens Adam en sy vrou, kon sy natuurlike haat en jaloesie vir sy broer Abel nie wegsteek nie en het hom doodgeslaan omdat God “regverdige Abel” se offer aanvaar het en nie Kain … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , | Lewer kommentaar

Ons is almal skuldig aan die bloed van Abel

Die ou mens van vlees sal nooit in die geestelike koninkryk van God bestaan nie: 1Kor 15:50  Maar dit verklaar ek, broeders, dat vlees en bloed die koninkryk van God nie kan beërwe nie; ook beërwe die verganklikheid nie die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , | Lewer kommentaar