Tag Archives: agt

God se verbond is met ALLE mense!!!

Toe Noag en sy vrou, sy seuns en hul vrouens uit die ark gaan, was dit op ‘n aarde wat heel anders gelyk het as die een voor die vloed. As God Sy oordeel bring, verander ons lewens onherroeplik. Agt … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , | Lewer kommentaar

Jesus Christus kyk na die belange van ALMAL

Die ark was nie ‘n mitologiese skip soos sommige dit wil hê nie, maar word in fyn besonderhede en met presiesheid deur God beskryf in die Bybel. Daar was ‘n letterlike ark wat agt mense gered het van die waterdood … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , | Lewer kommentaar