Tag Archives: beeld

God is nie besig met proefnemings nie – alles gebeur perfek volgens Sy plan!

Ons is besig om geestelike beginsels in die boek van Genesis te ondersoek. Hier is nog ‘n beginsel wat God in hierdie pragtige boek laat neerstip het: Gen 2:18-20  Ook het die HERE God gesê: Dit is nie goed dat … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 3)

Die valse toepassing van die gelykenis van Lasarus en die ryk man om ‘n ewige hel as die loon vir sonde te verdraai is een van die skokkendste mistastings deur hierdie afvallige Christendom, maar hul verdraaiings dien inderdaad as ‘n … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Satan (en alle boosheid) is onder direkte beheer van God in elke opsig!!!

Die skeppingsdae van Genesis een bied vir ons ‘n baie goeie insig in die verbinding en groei in ons begrip van geestelike dinge: Rom 1:20  Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , | Lewer kommentaar