Tag Archives: hemel

Die waarheid oor die identiteit en rol van Satan (Deel 6)

Ons is steeds in die boek van beginsels, naamlik Genesis, en vandag gaan ons verder met hoofstuk 3. Satan, ‘n bose engel, kom na vore in die hoofstuk in die vorm van ‘n listige slang. Satan is ‘n geestelike wese … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor die identiteit en rol van Satan (Deel 3)

In dele 1 en 2 van ons reeks oor die identiteit en rol van Satan in God se skepping het ons gekonsentreer op ‘n paar van sy karaktereienskappe. Die Skrifte sê dat hierdie slang ‘listiger’ of dan “vernuftiger” was as … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 8)

Die natuurlike mens, vanaf die eerste mens Adam, is in ‘n doodsliggaam van tydelike stof en verganklikheid of nietigheid gemaak deur die hand van God. Paulus noem die natuurlike mens “ellendig” want dit is wat ons almal is in die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 4)

Ons is besig om deur middel van die eerste boek in die Bybel, naamlik Genesis, sekere beginsels uit te lig wat God neergelê het vir die wat oë gegee is om dit kan sien. Een van die beginsels is dat … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Satan (en alle boosheid) is onder direkte beheer van God in elke opsig!!!

Die skeppingsdae van Genesis een bied vir ons ‘n baie goeie insig in die verbinding en groei in ons begrip van geestelike dinge: Rom 1:20  Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , | Lewer kommentaar