Tag Archives: jesus christus

Jesus Christus kyk na die belange van ALMAL

Die ark was nie ‘n mitologiese skip soos sommige dit wil hê nie, maar word in fyn besonderhede en met presiesheid deur God beskryf in die Bybel. Daar was ‘n letterlike ark wat agt mense gered het van die waterdood … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 9)

Ons is besig met die boek van beginsels, naamlik Genesis. Een van die beginsels wat God vir ons neergelê het in die boek is dat die mens sekerlik (of gewis) sal sterwe omdat God self die mens van tydelike stof … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 6)

In dele 1 tot 5 van ons studie oor die gelykenis van Lasarus en die ryk man het ons tot dusver die volgende vasgestel: Jesus het die gelykenis op die Fariseers gemik omdat hulle geldgierig was en hulself as hoër … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 5)

Die gelykenis van Lasarus en die ryk man is een van ‘n reeks van vyf gelykenisse in Lukas 15 en 16 wat Jesus aan die Fariseers en ander vertel het omdat mense, en veral die Fariseers, baie hoog van hulself … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 4)

Ons is besig om deur middel van die eerste boek in die Bybel, naamlik Genesis, sekere beginsels uit te lig wat God neergelê het vir die wat oë gegee is om dit kan sien. Een van die beginsels is dat … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 2)

Adam en Eva het een gebod gekry by God om nie te eet van die boom van kennis van goed en kwaad nie. Was hulle minder of meer skuldig as diegene wat 10 gebooie gekry het? As mens aan een … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 1)

In die boek van Genesis het God talle beginsels neergelê vir die wat oë gegee is om dit kan sien. Een van die beginsels is dat die aardse mens sekerlik sal sterwe want ‘die loon van die sonde is die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , , , , , | 6 Kommentaar

Die drie-eenheid is ‘n valse leerstelling!!

Geloof in ‘n drie-enige God is een van die eerste geloofsvereistes wat 99% van diegene wat hulself as Christene klassifiseer, aan voldoen. Maar dit is ‘n leer wat nie ooreenstem met die leer van Christus nie en derhalwe is dit … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged | 4 Kommentaar

Die eerste Adam en Satan was nooit perfek nie!

Vir enige leerstelling om waarheid te bevat moet dit deel wees van die leer van Christus. Jesus Christus of die Skrif (Sy Woord) het nêrens ooit gemeld dat daar ‘n val van mens of van Satan was in die sin … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , | 1 Kommentaar

Hoekom die Woord van God nooit ledig terugkeer nie

Jes 55:10-11 Want soos die reën en die sneeu van die hemel neerdaal en daarheen nie terugkeer nie, maar die aarde deurvogtig en maak dat dit voortbring en uitspruit en saad gee aan die saaier en brood aan die eter; … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , | Lewer kommentaar