Tag Archives: onheil

God bepaal ALMAL se voetstappe en ALMAL se besluite

Kain, die eerste geborene van die eerste mens Adam en sy vrou, kon sy natuurlike haat en jaloesie vir sy broer Abel nie wegsteek nie en het hom doodgeslaan omdat God “regverdige Abel” se offer aanvaar het en nie Kain … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor die identiteit en rol van Satan (Deel 5)

Soos die hawestad Tirus welvarend en hoogmoedig geword het, so is almal van ons in ons eie natuurlike denke vasgevang om meer te dink van onsself as van ander. Ons opinies oor dinge word dan ook hoog aangeskryf en ons … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , , , , | 2 Kommentaar