Tag Archives: oordeel

God is nie beperk tot menslike berekeninge nie.

Noag was regverdig in sy generasie omdat God hom genadig was en omdat God hom regverdig en opreg laat lewe het: Gen 6:8-9  Maar Noag het genade gevind in die oë van die HERE.  Dit is die geskiedenis van Noag. … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , | Lewer kommentaar

Die grootste boosheid is IN ONS eie denke!

God is bekend met alles in Sy skepping en selfs elke gedagte in ons: Psa 139:1-4  Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. HERE, U deurgrond en ken my. U ken my sit en my opstaan; U verstaan van ver … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor die identiteit en rol van Satan (Deel 11)

Die boek van Genesis is die boek van oorspronge of beginsels. God het al die diere geskape, maar een dier word in Genesis 3 na vore gebring: Gen 3:1a  Maar die slang was listiger as al die diere van die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , | Lewer kommentaar