Tag Archives: smarte

Die konings van die aarde staan altyd saam teen God en Sy Gesalfde

Die vleeslike denke of woorde van die natuurlike mens in ons sal altyd in stryd wees met die geestelike denke of woorde van Christus. Die stryd is ontbloot vir die eerste keer nadat Adam en Eva na die woorde van … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 7)

In die boek van Genesis het God talle beginsels neergelê vir die wat oë gegee is om dit kan sien. Een van die beginsels is dat die aardse mens sekerlik sal sterwe want ‘die loon van die sonde is die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , | Lewer kommentaar