Tag Archives: vergeestelik

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 8)

Die natuurlike mens, vanaf die eerste mens Adam, is in ‘n doodsliggaam van tydelike stof en verganklikheid of nietigheid gemaak deur die hand van God. Paulus noem die natuurlike mens “ellendig” want dit is wat ons almal is in die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 7)

In die boek van Genesis het God talle beginsels neergelê vir die wat oë gegee is om dit kan sien. Een van die beginsels is dat die aardse mens sekerlik sal sterwe want ‘die loon van die sonde is die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , | Lewer kommentaar