Monthly Archives: Oktober 2011

Vergifnis kanselleer nie die gevolge van sonde nie

God se vergifnis van sonde word deesdae so goedkoop aangebied deur die afvallige Christendom dat die morele verval orals toeneem op ‘n skaal soos nooit voorheen gesien nie. Die wêreldgees se mantra is: “Gaan voort in ‘n sondige lewenstyl, want … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Hierdie ‘geslag’ of die laaste ‘geslag’?

Baie verdraai Jesus se woorde in Mattheus 24 asof Hy verwys het na die ‘laaste’ geslag wat op aarde sal leef wanneer ‘al hierdie dinge’ wat in Mattheus 24 gesê word, gebeur. Maar lees gerus weer na wie Jesus verwys … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die glorie of heerlikheid van God is vreemd vir die natuurlike denke

Die natuurlike menslike begrip van die Bybelse konsepte van “glorie” of “heerlikheid” is altyd gekoppel aan dinge soos roem of aansien. Selfs kunstenaars wie prentjies van Jesus teken of skilder sal so tipe stralekrans bo die kop (of ligstrale om die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Niemand kom na Jesus vrywillig nie! God alleen TREK!

Niemand kom na Jesus vrywillig nie, maar alleenlik deur God se TREKKRAG: Joh 6:44  Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie trek nie; en Ek sal hom opwek in die laaste dag. Die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 4 Kommentaar