Monthly Archives: April 2021

‘Alles behoort aan julle’: Inleiding

Ons lewe van elke woord uit God se mond, en alles wat neergeskryf is in die Skrifte het ‘n persoonlike toepassing op onsself. Mat 4:1-4  Toe is Jesus deur die Gees weggelei die woestyn in om versoek te word deur … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die werkinge van die heilige orde van God: ‘Die einde’ [Grieks: “telos”]

God, die Vader, is die een God uit wie alles en almal is is. Ook Jesus Christus is uit die Vader… 1Kor 8:6-7  tog is daar vir ons maar een God, die Vader uit wie alles is, en ons tot Hom, en een … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die vieringe van sekere dae, maande, tye en jare is deel van ‘die swakke en armoedige eerste beginsels’ van die wêreld

Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie. Want alles wat in die wêreld is—die begeerlikheid van die vlees … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die werkinge van die heilige orde van God: Die een gemeente in Christus (Deel 5)

Alles wat in hierdie skepping is, het hul begin en einde as gevolg van die besluite van die een God, die Vader, en word deur die een Here, Jesus Christus, uitgevoer tot eer van die Vader. 1Kor 8:6  tog is … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die werkinge van die heilige orde van God: Die een gemeente in Christus (Deel 4)

Alles in hierdie skepping was begin deur die een God, die Vader, en deur die een Here Jesus Christus na vore gebring: 1Kor 8:6  tog is daar vir ons maar een God, die Vader uit wie alles is, en ons tot Hom, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar