Monthly Archives: Februarie 2013

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 9)

Ons is besig met die boek van beginsels, naamlik Genesis. Een van die beginsels wat God vir ons neergelê het in die boek is dat die mens sekerlik (of gewis) sal sterwe omdat God self die mens van tydelike stof … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 8)

Die natuurlike mens, vanaf die eerste mens Adam, is in ‘n doodsliggaam van tydelike stof en verganklikheid of nietigheid gemaak deur die hand van God. Paulus noem die natuurlike mens “ellendig” want dit is wat ons almal is in die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 7)

In die boek van Genesis het God talle beginsels neergelê vir die wat oë gegee is om dit kan sien. Een van die beginsels is dat die aardse mens sekerlik sal sterwe want ‘die loon van die sonde is die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 6)

In dele 1 tot 5 van ons studie oor die gelykenis van Lasarus en die ryk man het ons tot dusver die volgende vasgestel: Jesus het die gelykenis op die Fariseers gemik omdat hulle geldgierig was en hulself as hoër … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 5)

Die gelykenis van Lasarus en die ryk man is een van ‘n reeks van vyf gelykenisse in Lukas 15 en 16 wat Jesus aan die Fariseers en ander vertel het omdat mense, en veral die Fariseers, baie hoog van hulself … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 4)

Ons is besig om deur middel van die eerste boek in die Bybel, naamlik Genesis, sekere beginsels uit te lig wat God neergelê het vir die wat oë gegee is om dit kan sien. Een van die beginsels is dat … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 3)

Die valse toepassing van die gelykenis van Lasarus en die ryk man om ‘n ewige hel as die loon vir sonde te verdraai is een van die skokkendste mistastings deur hierdie afvallige Christendom, maar hul verdraaiings dien inderdaad as ‘n … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 2)

Adam en Eva het een gebod gekry by God om nie te eet van die boom van kennis van goed en kwaad nie. Was hulle minder of meer skuldig as diegene wat 10 gebooie gekry het? As mens aan een … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor Lasarus en die ryk man (Deel 1)

In die boek van Genesis het God talle beginsels neergelê vir die wat oë gegee is om dit kan sien. Een van die beginsels is dat die aardse mens sekerlik sal sterwe want ‘die loon van die sonde is die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , , , , , | 6 Kommentaar

Die dood het geen ewige plek in God se skepping nie!

Adam en Eva was gesê dat hulle sou ‘sekerlik sterwe’ as hulle van die verbode boom sou eet: Gen 2:16-17  En die HERE God het aan die mens bevel gegee en gesê: Van al die bome van die tuin mag … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Die Lewende Water SAL elkeen se geestelike dors les!

Nadat God die mens gemaak het, het Hy allerhande bome laat groei en toe ook die nodige water voorsien vir al die bome en plante en mense: Gen 2:10-14  En daar het ‘n rivier uit Eden uitgegaan om die tuin … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged | Lewer kommentaar