Monthly Archives: Oktober 2014

Belangrike aspekte van die geloof van Christus – om waarlik ‘Christen’ te wees (Deel 8)

Abram (hy is eers later Abraham genoem) is ons Ou Testamentiese tipe van wat die geloof van Christus in ons bewerkstellig. Abram se reise beeld ons eie reis uit soos ons deur God gelei word tot geestelike volwassenheid in die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar