Monthly Archives: Feb J

God se regering

Ons almal gaan deur baie ondervindinge om ons voor te berei vir ons plek binne die ware regering van God, ook genoem God se koninkryk in die Skrifte. Die omstandighede verskil, maar die leerproses bly dieselfde. Op baie maniere word … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Dieselfde lot tref ALMAL! (Deel 9)

Salomo word geken as die wyse koning wat na sy vader Dawid die troon van Israel bestyg het. Sy tydperk as regeerder was gekenmerk deur ongekende voorspoed en vrede in Israel. Maar deur al die voorspoed het ook die kwaad … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Dieselfde lot tref ALMAL! (Deel 8)

Salomo het die volgende woorde uitgespreek en is tot vandag ‘n raaisel vir ‘n wêreld waar mense graag hulself beter sien as ander: Want dit alles het ek [Salomo] ter harte geneem en dit alles het ek probeer deurgrond, dat … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Wat beteken: “…elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie…”

Baie mense lewe in totale duisternis oor wat die dood behels as gevolg van die leuens wat aan hulle opgedis word…. …..met allerhande verleiding van ongeregtigheid in die wat verlore gaan, omdat hulle die liefde tot die waarheid nie aangeneem … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

ALMAL sal van die dood verlos word!!!

Die dood is die natuurlike mens se grootste vrees….of is dit wat die meeste gevrees word die leer van ‘n sogenaamde “ewige hel”. Kom ons gesels hieroor. Die dood heers oor die natuurlike mens vanaf die skepping: Rom 8:20 Want … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Hoe God Sy koninkryk bring aan ALMAL!

Die koninkryk van God het ‘n primêre innerlike toepassing wat vir baie min in hierdie tyd beskore is: Luk 17:20 En toe Hy deur die Fariseërs gevra is wanneer die koninkryk van God sal kom, het Hy hulle geantwoord en … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar