Monthly Archives: Junie 2019

Die geestelike implikasies van die eersgeboortereg (Inleiding)

Die eersgeboortereg is iets wat nie baie waardeer word in vandag se moderne samelewings nie. In baie kulture is daar nog hier en daar ‘n oorblyfsel daarvan, maar nie soos dit geken was in vroeë gemeenskappe nie. Tog is dit … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational themes in Genesis – Study 44

Theme: Covenant (Part 3) (Key verses: Gen 9:9-11; Gen 17:5-8) We are continuing with the theme of covenants as they appear in the Scriptures which all help us to understand a few important spiritual aspects involved in this theme. All … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die vlees staan teenoor die geestelike dinge van God

Die konsepte van “ewigheid” en “tyd” word soms deur ons almal verkeerdelik binne dieselfde raamwerk gepas. Nee, ons as mens het nie die vermoë om die konsep van “ewigheid” te verstaan nie. Ons sukkel selfs om tyd te verstaan. Wetenskaplikes … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘n Tyd vir alles ‘onder die hemel’ (Deel 8)

Daar is ‘n aspek van tyd wat geen mens kan keer nie, en dit is dat tyd onstopbaar voortbeweeg. Tyd vloei soos ‘n kragtige stroom water en niks word ontsien nie. Die Griekse Skrifte van die Bybel (die oorspronklike taal … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational themes in Genesis – Study 43

Theme: Covenant (Part 2) (Key verses: Gen 6:17-22; Gen 8:20-22; Gen 9:9-11; Gen 15:9-17) We continue with the theme of covenants in Scripture. We already established that all physical covenants mentioned in the Scriptures are types of the new spiritual … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘n Tyd vir alles ‘onder die hemel’ (Deel 7)

Die konsepte van “ewigheid” en “tyd” word soms deur ons almal verkeerdelik binne dieselfde raamwerk gepas. Nee, ons as mens het nie die vermoë om die konsep van “ewigheid” te verstaan nie. Ons sukkel selfs om tyd te verstaan. Wetenskaplikes … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘n Tyd vir alles ‘onder die hemel’ (Deel 6)

Ons hemelse Vader is ewig en is nie onderworpe aan tyd nie. Hy is inderdaad die Heerser oor tyd en Hy bestuur dit volgens die raad van Sy wil. Hy reël ook die tye van die begin tot die einde. … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 42

Theme: Covenant (Part 1) (Key verses: Gen 8:20-22; Gen 9:1-17; Gen 15:9-17) God is the One who initiates everything, even all His covenants with humanity. This theme of covenant is central to all that God is doing in and through … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar