Monthly Archives: Mei 2020

Foundational Themes in Genesis – Study 88

Theme: Sanctification (Part 7) (Key Chapters: Gen 33 and Gen 36) Jacob was initially described in the scriptures as a deceiver and manipulator, but in the process of serving Laban for twenty years for his two daughters and securing a … Lees voort

Posted in Lees eers hier

“Julle het gehoor dat aan die mense van die ou tyd gesê is…maar Ek sê vir julle”: Deel 1 – Die “oue mens” teenoor die “nuwe mens”

Op ses plekke in Mattheüs 5 praat Jesus van dinge wat “die mense van die ou tyd” geleer was, teenoor dinge wat Hy leer. Hier is daardie ses verwysings… Mat 5:21-22  Julle het gehoor dat aan die mense van die … Lees voort

Posted in Lees eers hier

Foundational Themes in Genesis – Study 87

Theme: Sanctification (Part 6) (Key Verses: Gen 32:1-32) Under the theme of sanctification through servanthood, the life of Jacob is one of the examples given to typify how God works this process to set His elect apart to bring them … Lees voort

Posted in Lees eers hier

“Julle het gehoor dat aan die mense van die ou tyd gesê is…maar Ek sê vir julle”: Inleiding

Die Woord van God bewerkstellig kragtige geestelike openbaringe in elkeen aan wie God Sy Woord bekendstel. Paulus het ook hierdie geheim geleer en skryf aan die Korinthiërs…. 1Kor 2:3-5  Ek was ook by julle in swakheid en in vrees en … Lees voort

Posted in Lees eers hier

Foundational Themes in Genesis – Study 86

Theme: Sanctification (Part 5) (Key Verses: Gen 31:1-55) The foundational theme of sanctification is helping us to see our own road from being created a marred vessel of clay with a deceitful heart to be conformed in the spiritual image … Lees voort

Posted in Lees eers hier

Jesus se wederkoms (met spesiale verwysings na gedeeltes uit Mattheus 24 en 25, en Lukas 17 en 21): Ten Slotte

Jesus kom eerste na elkeen volgens ons persoonlike vleeslike standaarde, en ons leer Hom eerste ken “na die vlees”, voordat Hy weer na ons persoonlik kom (Sy tweede koms of wederkoms), en dan leer ons Hom ken volgens God se geestelike … Lees voort

Posted in Lees eers hier

Foundational Themes in Genesis – Study 85

Theme:Sanctification (Part 4) (Key Verses: Gen 30:25-43; Gen 31:9-13) The life of Jacob was written down for us to see our own road of being sanctified to be God’s true servants. Jacob’s name means “heel catcher” or “supplanter” because that … Lees voort

Posted in Lees eers hier

Jesus se wederkoms (met spesiale verwysings na gedeeltes uit Mattheus 24 en 25, en Lukas 17 en 21): Deel 10 – Die skape en die bokke

Inleiding: Een van God se instrumente wat Hy inspan om aan ons Sy waarhede bekend te maak, is Sy gebruik van teenpole (kontraste / teenoorgesteldes). God se werk binne hierdie skepping is gebaseer op hierdie beginsel, en die eerste vers … Lees voort

Posted in Lees eers hier