Monthly Archives: Des J

‘…die sterfdag [is] beter as die geboortedag’

‘n Goeie naam is beter as goeie olie, en die sterfdag beter as die geboortedag.  Pred 7:1 Wow! “…die sterfdag [is] beter as die geboortedag”! Daar staan dit en wie kan dit sien en aanvaar? BAIE MIN. Die geboortedag in vlees … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die Kersfees van die valse Jesus

Kersfees en al sy vieringe val onder die “beginsels van die wêreld” omdat dit TOTAAL niks te doen het met die ware Jesus Christus nie. God waarsku ons om nie weggevoer te word deur “die wysbegeerte en nietige misleiding nie, volgens … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Tot ‘n oordeel het Ek in hierdie wêreld gekom.’

Deu 29:2-4 En Moses het die hele Israel geroep en vir hulle gesê: Julle het self gesien alles wat die HERE in Egipteland voor julle oë aan Farao en aan al sy dienaars en aan sy hele land gedoen het, die groot versoekinge wat jou … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Hoe Is Sy Naam? (Deel 4)

Fisiese Israel is ‘n geestelike tipe (‘n skadubeeld) vir wie God gebruik het onder die Ou Verbond om Sy ware uitverkore volk in Christus voor te stel. Deur die afvallige fisiese Israel leer die ware uitverkore volk van God hoe … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Hoe Is Sy Naam? (Deel 3)

In hierdie reeks kyk ons na die “Naam” waarmee die “hele Skrif” mee te doen het. As mens die “Naam” weet van die God wat ook aan Moses verskyn het, dan sal mens ook persoonlik weet of jy die een … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die kragtige “vrye” wil delusie

Die natuurlike mens kan nie God se beheer oor alles, veral oor die bose en alle bose dade, aanvaar nie. Die mens sien ook homself in beheer van sy eie wil en glo dat God die mens hierdie sogenaamde ‘vrye’ wil gegee het. … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Hoe Is Sy Naam? (Deel 2)

Eks 3:13  Hierop het Moses tot God gespreek: Maar as ek by die kinders van Israel kom en aan hulle sê: Die God van julle vaders het my na julle gestuur, en hulle my vra: Hoe is sy naam? —wat … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar