Monthly Archives: November 2020

Towery [Grieks: “pharmakeia”]

Die Griekse woord “pharmakeia” kom net drie keer voor in die Nuwe Testament, en word deurgaans vertaal as “towery” of “towerye”: Gal 5:19-20  En die werke van die vlees is openbaar, naamlik owerspel, hoerery, onreinheid, ongebondenheid;  20  afgodery, towery [“pharmakeia”], vyandskap, twis, jaloersheid, toornigheid, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 111

Theme: The last days (Part 7) (Key Verse: Gen 49:19) The theme of “the last days” helps us understand the time of the harvest or judgment in our lives when we are able to see the road behind us through … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die ‘vier lewende wesens’ – die ‘gérubs’ van God (Opsomming)

Hierdie is ‘n opsomming van die reeks studies oor die ‘gérubs’ van God wat in verskeie dele van die Skrifte gemeld word. In die reeks studies het ons gesien dat hierdie wesens ‘n geestelike tipe is van God se uitverkore … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 110

Theme: The last days (Part 6) (Key Verses: Gen 49:16-18) In the final section of the book of Genesis we see Jacob living in Egypt for seventeen years until his death at the age of one hundred-forty and seven years … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die ‘vier lewende wesens’ – die ‘gérubs’ van God (Deel 9)

In ons studiereeks oor die wesens wat die profeet Esegiël gesien het tydens die ballingskap in Babilon, het ons reeds ‘n paar belangrike geestelike insigte bespreek wat ons help om te sien wie hierdie wesens is (lees gerus die artikels … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 109

Theme: The last days (Part 5)  (Key Verses: Gen 49:14-15) We are busy discussing the theme of “the last days” as found in the final words of Jacob to his twelve sons: Gen 49:1 And Jacob called unto his sons, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die ‘vier lewende wesens’ – die ‘gérubs’ van God (Deel 8)

Die profeet Esegiël het gesigte (visioene) gesien (wat God hom gegee het) tydens die ballingskap van die volk van Israel in Babilon. Die visioene is gevul met ryk beeldspraak wat dieper geestelike waarhede bevat: Eseg 1:1-10  In die dertigste jaar, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 108

Theme: The last days (Part 4)  (Key Verse: Gen 49:13) God’s Word has a primary spiritual meaning which is the inward application for those who can see that they live by every word that proceeded out of God’s mouth, even … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die ‘vier lewende wesens’ – die ‘gérubs’ van God (Deel 7)

Die profeet Esegiël het ‘n gesig (‘n visioen) van God gekry van vier wesens wat die gestalte van ‘n mens gehad het, maar elkeen het vier gesigte gehad: Eseg 1:1-6  In die dertigste jaar, in die vierde maand, op die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar