Monthly Archives: Januarie 2012

Die vlees is swak, maar die gees IS gewillig.

Hoekom sondig die mens? Ons sondig omdat ons vlees (‘die voorwerp’ van stof / klei) doelbewus (‘ter wille van Hom’) in swakheid {‘nietigheid’ / in ‘verganklikheid’) gemaak is deur die Skepper (‘die Pottebakker’): Gen 2:7  En die HERE God het die mens geformeer … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar