Monthly Archives: Maart 2020

Foundational Themes in Genesis – Study 80

Theme: Sonship (Part 7) (Key Verses: Gen 27:41-46; Gen 28:1-9) Rulership in both the earth (the “visible”) and the heaven (the “invisible”) is what our heavenly Father has given to Christ, and it is also part of the powerful inheritance … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Jesus se wederkoms (met spesiale verwysings na gedeeltes uit Mattheus 24 en 25, en Lukas 17 en 21): Deel 6 – Die onvoorspelbare dinge van God

Inleiding: Die wederkoms van Christus (dit is Sy tweede koms in gees) is iets wat gepaardgaan met die grootste aardskuddende gebeure in ons lewe. Die Jesus wat ons eerste leer ken in die vlees, is nie die Jesus wat na … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 79

Theme: Sonship (Part 6) (Key Verses: Gen 27:14-41) In our last discussions on the theme of sonship in Genesis the focus was slowly shifting away from Isaac, the son of Abraham, to Jacob. In his old age Isaac was losing … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Jesus se wederkoms (met spesiale verwysings na gedeeltes uit Mattheus 24 en 25, en Lukas 17 en 21): Deel 5 – Die gelykenis van die vyeboom

Inleiding: Vanuit ‘n menslike oogpunt is hierdie aardse lewe opsigself baie kompleks , en ons kennis oor hoe dinge soos ons liggaam en ons denke werk, is baie beperk. Tog is die arrogansie en trots in mens iets wat skynbaar … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Hoe word die dode opgewek, en met hoedanige liggaam kom hulle? 

Vir ‘n mens om opgewek te word (“op te staan”) uit die dode veronderstel dat die persoon eers dood moet wees voor die opstanding plaasvind. Dit klink eenvoudig en logies, maar miljoene mense word mislei deur kragtige dwaalleringe wat die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

“…die godsaligheid saam met vergenoegdheid is ‘n groot wins…”

Is die godsaligheid winsgewend? Verseker! Maar watter winsgewendheid word na verwys in die Skrifte waarna God se kinders moet streef? 1Ti 6:6-7  ….die godsaligheid saam met vergenoegdheid is ‘n groot wins. 7  Want ons het niks in die wêreld ingebring nie; … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Jesus – die God van die eons (tye) soos aangestel deur God, die Vader!

Miga 5:1 (OAV) En jy, Betlehem Éfrata, klein om te wees onder die geslagte van Juda, uit jou sal daar vir My uitgaan een wat ‘n Heerser in Israel sal wees; en sy uitgange is uit die voortyd, uit die dae van die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 78

Theme: Sonship (Part 5) (Key Verses: Gen 27:1-14) In Genesis 27 we read about a very sad time which occurred in the household of Isaac and Rebekah. What started off as one of the most beautiful love stories in the … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Jesus se wederkoms (met spesiale verwysings na gedeeltes uit Mattheus 24 en 25, en Lukas 17 en 21) – Deel 4: Die verdrukking

Inleiding: Mense neem eerste kennis van Jesus in die vorm van ‘n vlees en bloed mens: Gal 4:4 Maar toe die volheid van die tyd gekom het, het God sy Seun uitgestuur, gebore uit ‘n vrou, gebore onder die wet. … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar