Monthly Archives: April 2017

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 4)

Koning Saul was die eerste koning van fisiese Israel, en hy dien ook dan as ‘n tipe van ons eie eerste koning wat ons lewe regeer, die eerste Adam. Die korrupte eerste Adam heers in eiegeregtigheid en eiewysheid. Hy regeer eerste in ons … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 3)

Luk 22:29 En Ek [Jesus] beskik vir julle ‘n koninkryk soos my Vader dit vir My beskik het… Jesus sê dat Hy aan die mens ‘n koninkryk “beskik” het, net soos die Vader aan Hom ‘n koninkryk beskik het. ‘n … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 2)

God het ons almal ‘n “lewende siel” gemaak binne die “eerste Adam” voordat Hy ons almal, op die tyd soos Hy alleen bepaal, sal herskep om die lewe van die “laaste Adam”, Jesus Christus, te ervaar. Die volgende verse is bewyse … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 1)

Koning Saul was die eerste koning van fisiese Israel, en uit sy lewe kan ons baie leer oor ons eie eerste koning wat ons lewe regeer, die eerste Adam: 1Sa 9:1-2 En daar was ‘n man van Benjamin met die naam … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Paasfees: ‘n ‘kragtige daad’ van die leuen!

Die Skrif waarsku ons om nie weggevoer te word deur “die wysbegeerte en nietige misleiding nie, volgens die oorlewering van die mense, volgens die eerste beginsels van die wêreld”: Pas op dat niemand julle as ‘n buit wegvoer deur die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

‘Drie dae en drie nagte in die hart VAN DIE AARDE…’

Christus se woorde is gees vir diegene met oë om te sien… Joh 6:63 Dit is die Gees wat lewend maak, die vlees is van geen nut nie; die woorde wat Ek tot julle spreek, is gees en is lewe. Wanneer … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

‘Julle is ‘n uitverkore geslag’

Die openbaring van Jesus Christus wat God Hom gegee het om aan sy diensknegte te toon wat gou moet gebeur, en wat Hy deur die sending van sy engel aan sy dienskneg Johannes te kenne gegee het, wat getuig het … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Albei ‘Adams’ is deel van God se EEN plan vir alle mense!

Die konsep ‘sondeval’ word orals gebruik in Christen sirkels, maar die woord word egter nêrens in die Skrifte genoem nie. Daar is ‘n baie goeie rede daarvoor – dit is ‘n valse leer. God se Woord verkondig nie valse leerstellings … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

‘As God vír ons is, wie kan teen ons wees?’

Rom 8:31-39 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? 32 Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Ons moet deur baie verdrukkinge in die koninkryk van God ingaan’

Almal word gered deur genade, sonder verdienste en dit is ‘n geskenk (“gawe”) van God: Efes 2:8-9 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; 9 nie uit die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar