Monthly Archives: Februarie 2017

Die voorhangsel(s) verberg God se ware plan!

Dit is belangrik om die betekenis van ‘n “gelykenis” te begryp omdat dit so baie in die Nuwe Testament gebruik word.  Om die waarheid te sê die hele Bybel kan nie verstaan word alvorens hierdie belangrike aspek in God se … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘…waar hulle wurm nie sterf en die vuur nie uitgeblus word nie.’

Die volgende gedeelte word deur die afvalliges misbruik om die bestaan van ‘n sogenaamde ewige “helse vuur” te propageer: Mar 9:43-49 En as jou hand jou laat struikel, kap dit af. Dit is beter vir jou om vermink die lewe … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Die geregtigheid word gesaai in vrede vir die wat vrede maak’

Die vleeslike mens en die fisiese skepping is inderdaad God se skepping en Hy het dit dan ook as “baie goed” bestempel aan die einde van die ses-dae skepping: Gen 1:31 Toe sien God alles wat Hy gemaak het, en—dit … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Rekenskap gee (Deel 4)

INLEIDING: Die Skrifte praat met een stem oor die onderwerp van “rekenskap gee” omdat elke mens rekenskap sal gee “in die oordeel”. Psa 1:5 Daarom sal die goddelose nie bestaan in die oordeel en die sondaars in die vergadering van … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Rekenskap gee (Deel 3)

INLEIDING: Die konsep “rekenskap gee” kom regdeur die Skrifte voor. Elke mens sal voor God rekenskap gee in die oordeel. Hier is van die Nuwe Testamentiese inskrywings… 2Kor 5:10 Want ons moet almal voor die regterstoel van Christus verskyn, sodat elkeen kan ontvang … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

Rekenskap gee (Deel 2)

INLEIDING: Elke mens sal voor God rekenskap gee in die oordeel. 2Kor 5:10 Want ons moet almal voor die regterstoel van Christus verskyn, sodat elkeen kan ontvang wat hy deur die liggaam verrig het, volgens wat hy gedoen het, of … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 3 Kommentaar