Monthly Archives: Julie 2013

Die konings van die aarde staan altyd saam teen God en Sy Gesalfde

Die vleeslike denke of woorde van die natuurlike mens in ons sal altyd in stryd wees met die geestelike denke of woorde van Christus. Die stryd is ontbloot vir die eerste keer nadat Adam en Eva na die woorde van … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die grootste boosheid is IN ONS eie denke!

God is bekend met alles in Sy skepping en selfs elke gedagte in ons: Psa 139:1-4  Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. HERE, U deurgrond en ken my. U ken my sit en my opstaan; U verstaan van ver … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar