Monthly Archives: Augustus 2018

‘EK is met julle al die dae…’

Toe Jesus in vlees op aarde was het Hy net voor sy fisiese dood aan die kruis aan Sy dissipels gesê dat Hy vir hulle die Trooster sal stuur om in hulle te kom bly. Wie is hierdie Trooster wat … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die koninkryk van God op aarde

Die koninkryk van God het ‘n primêre innerlike toepassing wat vir baie min in hierdie tyd beskore is: Luk 17:20 En toe Hy deur die Fariseërs gevra is wanneer die koninkryk van God sal kom, het Hy hulle geantwoord en … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Musiek: Wat die dwaas in glo?!

  Wat die dwaas in glo?! GL Groenewald (2018)   1: Die dwaas glo in sy hart Daar is geen God, Hy plaas homself op ‘n troon Ontbloot sy naaktheid soos ‘n sot, Hy glo in ‘n valse vrye wil … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons reis na geestelike volwassenheid (Deel 16)

Ons almal word soms moeg en mat vir wat ons sien gebeur in die wêreld en in ons eie lewe. Baie keer bid ons vir die Here om tog ‘n einde te bring aan die ellende, en alles wat boos … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons reis na geestelike volwassenheid (Deel 15)

Die ou volk van God, die fisiese Israel, se tyd in Kanaän beskryf van die mees problematiese tye in die geskiedenis van hierdie volk, soos ook noukeurig gedokumenteer in die Skrifte. Hierdie gebied, Kanaän, was aan Abraham en sy nakomelinge belowe … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

Ons reis na geestelike volwassenheid (Deel 14)

Hier is ‘n kort blik op ons eie reis tot geestelike volwassenheid, soos dit verband hou met die sewe groot feeste van die Jode. Dit alles begin met Israel se tyd in Egipte en hul tyd in die wildernis… die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 3 Kommentaar

Ons reis na geestelike volwassenheid (Deel 13)

Israel se heilige feeste besit groot geestelike waarde, en dit help ons ook om ons eie reis na geestelike volwassenheid te verstaan. Hier is sewe van die hooffeeste wat God aan die volk Israel beveel het om te hou binne … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 3 Kommentaar

Ons reis na geestelike volwassenheid (Deel 12)

In hierdie reeks studies kyk ons kortliks na ons pad na geestelike volwassenheid in Christus, waar ons eers in vlees die werke van God en Sy Christus leer ken in die “eerste mens Adam”, en daarna word ons geestelike oë … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 4 Kommentaar

Ons reis na geestelike volwassenheid (Deel 11)

Soos reeds in hierdie reeks studies aangedui, word ons reis na geestelike volwassenheid deur twee hooffases gekenmerk – ‘n vleeslike deel en ‘n geestelike deel (Lees gerus die vorige skrywes by hierdie skakels: Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4, Deel 5, Deel 6, Deel 7, Deel … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 5 Kommentaar