Monthly Archives: Okt J

Natuurlike SIG vs geestelike INSIG

Deu 29:2-4 En Moses het die hele Israel geroep en vir hulle gesê: Julle het self gesien alles wat die HERE in Egipteland voor julle oë aan Farao en aan al sy dienaars en aan sy hele land gedoen het, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die doel van die sonde in ons lewens

Die vlees is ons eerste voog, bestuurder en tugmeester: Gal 4:1-2 Maar ek sê: So lank as die erfgenaam ‘n kind is, verskil hy niks van ‘n dienskneg nie, al is hy heer van alles; maar hy staan onder voogde … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Weet God regtig voor die tyd wat ons gaan besluit?

Gen 22:12 En Hy sê: Moenie jou hand na die seun uitsteek nie, en doen hom niks nie; want nou weet Ek dat jy God vrees en jou seun, jou enigste, van My nie teruggehou het nie. Deu 8:2 En … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar