Monthly Archives: September 2015

Drie opstandings….drie oeste!

Hallo A___________ Baie dankie vir jou positiewe respons op my vorige skrywe. Ek waardeer dit baie. Jy is baie welkom en ek is bly ek kan van hulp wees. Jy deel ook hierdie gedagte…. “….Jesus sê vir die man [die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

Jy sal saam met my in die Paradys wees!

Hallo H_______ Dankie dat jy die artikels op hierdie webtuiste lees. Dankie ook vir jou vraag wat my weereens die kans gee om hierdie gedeelte wat jy uitwys in die Skrif, aan te spreek. Hier is jou vraag: “Hi, Net … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

Kan ‘n siel sonder ‘n liggaam bestaan?

Is daar iets soos “ontliggaamde” siele? (die Engels is “disembodied souls”). Wel sommige skep sulke eienaardige terme en drogredes en forseer dit dan in die Bybel. Kom ons kyk weer hoe die mens ‘n “lewende siel” geword het, volgens die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar