Monthly Archives: Julie 2021

‘Alles behoort aan julle’ – Die lewe van Céfas (Deel 6)

Paulus skryf aan die gemeente in Korinthe die volgende vermaning… 1Kor 3:21-23  Laat niemand dan op mense roem nie, want alles behoort aan julle;  22  of dit Paulus is of Apollos of Céfas of die wêreld of lewe of dood of teenswoordige … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Alles behoort aan julle’ – Die lewe van Céfas (Deel 5)

Paulus skryf aan die gemeente in Korinthe die volgende vermaning toe daar mense is wie ander volgens vleeslike beginsels beoordeel het, en nie die geestelike dinge van God kon reg sien nie… 1Kor 3:21-23  Laat niemand dan op mense roem … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Alles behoort aan julle’ – Die lewe van Céfas (Deel 4)

Paulus skryf aan die gemeente in Korinthe die volgende vermaning toe daar mense was wie groepies gevorm het en die gemeente op die manier wou skeur… 1Kor 1:10-13  Maar ek vermaan julle, broeders, in die Naam van onse Here Jesus … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Alles behoort aan julle’ – Die lewe van Céfas (Deel 3)

Paulus skryf die volgende vermaning aan sommiges in die gemeente in Korinthe wie twiste (partyskappe) in die gemeente veroorsaak het… 1Kor 1:10-13  Maar ek vermaan julle, broeders, in die Naam van onse Here Jesus Christus, om almal eenstemmig te wees, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Alles behoort aan julle’ – Die lewe van Céfas (Deel 2)

God is in beheer van alles, en Hy het alles wat met ons moet gebeur in ons “boek” geskryf voor ons geboorte. Psa 139:16  U oë het my ongevormde klomp gesien; en in u boek is hulle almal opgeskrywe: dae … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar