Monthly Archives: Desember 2019

Foundational Themes in Genesis – Study 69

Theme: Faith (Part 17 – Faith helps us to see that our growth towards spiritual maturity in His Christ is the work of God IN us to form His character IN us)  (Key verses: Gen 24:1-10) The faith of Christ … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die eerste beginsels van die woorde en leer van Christus (Deel 5)

Inleiding: 1Pe 2:2  …verlang sterk soos pasgebore kindertjies na die onvervalste melk van die woord, dat julle daardeur kan opgroei. Daar is ses leerstellings van Christus wat ons eerste leer ken, en hierdie leerstellings vorm die fondasie vir ons groeiproses … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 7 Kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 68

Theme: Faith (Part 16 – Faith helps us to die WITH Christ) (Key verses: Gen 22:20-23; Gen 23:1-20) In our previous discussion we saw how God intervened to save Isaac’s life after God revealed Abraham’s obedient heart of faithfulness to … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die eerste beginsels van die woorde en leer van Christus (Deel 4)

Inleiding: Daar is ses leerstellings van Christus wat ons eerste leer ken, en hierdie leerstellings vorm die fondasie vir ons groeiproses tot geestelike volwassenheid. Hierdie leerstellings word dan ook “die eerste beginsels van die woorde van God” genoem: Heb 5:12-14 … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 6 Kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 67

Theme: Faith (Part 15 – the important role of temptations / trials / tests to grow and increase our faith) (Key verses: Gen 22:1-19) On one occation Jesus’ apostles asked Him this… Luk 17:5 And the apostles said to the … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die eerste beginsels van die woorde en leer van Christus (Deel 3)

Inleiding: Ons almal begin ons lewe op hierdie aarde in die vorm van ‘n baba wat aan sy of haar nuwe omgewing en omstandighede gewoond moet word, en ons groei dan ook onder die beskerming van ons ouers en familie. … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 6 Kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 66

Theme: Faith (Part 14 – Wells) (Key verses: Gen 21:14-34) We are discussing the foundational theme of faith as we are learning from Abraham as God’s Old Testament type of the route the faith of Christ will take us on. … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die eerste beginsels van die woorde en leer van Christus (Deel 2)

Inleiding: Daar is ses leerstellings van Christus wat ons eerste leer ken, en hierdie leerstellings vorm die belangrike fondasie vir ons groei in die geloof van Christus. Ons moet hierdie beginsels van Christus egter as geestelike melk sien en dit … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 6 Kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 65

Theme: Faith (Part 13 – How faith relates to laughter and joy) (Key verses: Gen 21:1-13) The faith of Christ is an assurance of things hoped for and a conviction of things not seen, as the scripture declares (Heb 11:1). … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar