Monthly Archives: Junie 2017

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 20)

Die kennis van goed en kwaad en die stryd om ‘n onderskeid te kan tref tussen hierdie twee dimensies,  verskaf inderdaad die geestelike dinamika wat God ontwerp het vir die mens. Hierdie stryd tussen goed en kwaad verskaf die “spys” … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 19)

Ons mens van vlees, die eerste Adam, was nooit bestem om God se koninkryk te “beërwe” nie. 1Kor 15:50 Maar dit verklaar ek, broeders, dat vlees en bloed die koninkryk van God nie kan beërwe nie; ook beërwe die verganklikheid … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 18)

God het bepaal dat die eerste Adam, die mens van vlees, eerste moet regeer “oor die hele aarde”, en God het hom “gekroon…oor die werke van [God se] hande”: Gen 1:26 En God het gesê: Laat Ons mense maak na … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 17)

Ons aanvanklike begrip van ons bestaan kom na ons deur ons natuurlike denke en die aardse lewe in “vlees en bloed”. Die aardse mens was geskep van “stof van die aarde”, en toe was asem in hierdie stoflike vorm geblaas, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 16)

Ons aardse koning, ons “mens van sonde”, regeer ons lewe vanaf ons geboorte in vlees, en hy, hierdie afgod in ons eie lewe, is ons “voorwerp van aanbidding” in ons tyd van geestelike misleiding: 2Th 2:3-4  Laat niemand julle op … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 15)

Vir baie is dit ‘n bitter pil om te sluk as hulle uitvind dat God die Skepper is van ALLES, insluitend die duisternis en die bose. Gen 1:1-2 In die begin het God die hemel en die aarde geskape. 2 … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 14)

Orde in God se koninkryk is een van die belangrikste lesse wat ons leer tydens ons aardse bestaan. God se heerskappy oor alles is ‘n kardinale geestelike beginsel en hierdie waarheid bring orde in ons lewens. Hierdie orde bring ook … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 13)

Ek het as 6/7 jarige seun my eerste ondervinding met die dood gehad toe ‘n neef van my deur ‘n fratsongeluk sy jong lewe verloor het. Hierdie gebeurtenis het ‘n proses in my aan die gang gesit om met God … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 12)

Die mensdom word basies verdeel in twee groepe: hulle wie leef “deur die geloof in Jesus Christus” en hulle wie nie hierdie geloof ontvang in hierdie lewe nie: Rom 1:17 Want die geregtigheid van God word daarin geopenbaar uit geloof tot geloof, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar