Monthly Archives: Maart 2011

“Kaap die Goeie Hoop” is ook “Kaap van Storms”

“Kaap die Goeie Hoop” word ook die “Kaap van Storms” genoem. Dieselfde plek het twee teenstrydige sieninge by verskillende mense wakker gemaak. Baie interessant. Tog maak albei hierdie sieninge deel uit van die Kaap, en dit beeld ook uit waarom so baie mense baie … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God sal Sy werk in ALMAL voltooi – spotters ten spyte

Want wie van julle wat ‘n toring wil bou, gaan nie eers sit en die koste bereken, of hy die middele het om dit uit te voer nie? — sodat as hy die fondament gelê het en nie in staat … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar