Monthly Archives: Okt J

Die ‘Voorspoed Evangelie’ (“Prosperity Gospel”) is ‘n valse evangelie!

Alles is 100% op koers soos God dit wil hê, want alles gebeur in alle gevalle en in alle mense se lewens volgens wat God bepaal het, al dink min mense so: Efes 1:11 in Hom in wie ons ook … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

“…in Jesus Naam!”

Jesus se “Naam” is nie die uitspraak van letters (J-e-s-u-s) nie, maar dit is om Sy Woord en leerstellings te eerbiedig, deur dit te doen. In ander tale kry mens heel ander woorde en uitsprake van die naam “Jesus”, byvoorbeeld: … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die tweesnydende funksie van die Woord

Die Woord van God is die enigste maatstaf vir waarheid: Psa 119:160 Die hele inhoud van u woord is waarheid, en al u regverdige verordeninge is tot in ewigheid. Joh 1:1-3 In die begin was die Woord, en die Woord … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 38)

Ons aardse mens se lewe word gekenmerk deur VREES. Vrees heers oor ons vanaf ons vleeslike geboorte. Vrees kan basies in twee maniere opereer in ons: die negatiewe toepassing van vrees is werksaam in ons sover dit ons menslikheid (die vrees van menswees) … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Elkeen sal sy eie pak [kruis] dra!

Almal sal aan God rekenskap gee “vir homself” (of haarself)! Rom 14:12  So sal elkeen van ons dan vir homself aan God rekenskap gee. Elkeen sal inderdaad sy eie pak (kruis) dra: Gal 6:5  Want elkeen sal sy eie pak … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 37)

Ons het in hierdie reeks ‘n hele paar dinge uit koning Saul, die eerste koning van Israel, se lewe gehaal wat ons baie help met ons eie lewe. Koning Saul verteenwoordig in ‘n geestelike sin, ons eie mens van vlees … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God se vergifnis en Sy oordeel vorm ‘n eenheid!

God se vergifnis van sonde word deesdae so goedkoop aangebied deur die afvallige Christendom dat die morele verval orals toeneem op ‘n skaal soos nooit voorheen gesien nie. Die wêreldgees se mantra is: “Gaan voort in sonde want jy kan … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar