Ietsie oor 4windkoinonia

Welkom by 4windkoinonia se blog. Kom in en sit, maak jou tuis dat ons lekker kan gesels.

Welkom aan hulle wat soek, klop en bid vir die Waarheid.

Wat beteken “4windkoinonia”?

4 = almal

wind = die gees van God

koinonia = kom saam byeen

Die blog is vir almal, maar veral vir hulle wat deur God saamgebring word in een gesindheid met die ‘sin van Christus’.

Die blog is spesiaal vir hulle wat moeg is vir die verdraaiings van God se Woord deur die natuurlike denke in die afvallige Christendom en al hulle groot en populêre organisasies. Hier praat ons Bybelsake sonder enige vervalsings!

Enigeen wat met dwase strydvrae, vleeslike geslagsregisters, twis en stryery oor ‘die wet’ (die Woord) kom, sal ‘na die eerste en tweede vermaning’ vermy word en geen verdere besprekings sal met so ‘n persoon gevoer word nie:

Tit 3:9-10 Maar vermy dwase strydvrae en geslagsregisters en twis en stryery oor die wet, want dit is nutteloos en doelloos. Aan ‘n man wat partyskap verwek, moet jy jou onttrek ná die eerste en tweede vermaning,

Jou kommentaar (positief of negatief) word egter verwelkom. Die blog verander gedurig; so kom loer in wanneer jy tyd het en as jy openlik wil gesels oor sake wat jou hart raak.

Besoek ook gerus www.iswasandwillbe.com of www.aionios.com of http://anthocul.wordpress.com/ of www.iswasenzalzijn.nl vir verdere indiepte studies oor die Woord van God.

Hier is ‘n paar onderwerpe wat reeds behandel is:

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s